'MAMMA" Wat is n Mamma?
n Mamma se hart is baie maal gebreek. Stukkend van bekommernis, pyn, skuldgevoelens en moegheid, maar Mamma's is wonderwesens. Sy lag tussen deur haar eie trane. Lank nadat almal gaan slaap het ruim sy nog op en bid vir elkeen voordat sy wegsluimer. n Ma maak altyd reg wat stukkend is , selfs n gebreekte hart. Sy hou die gesin bymekaar met "Liefde" en vergifnis. Ja, jare nadat haar kinders uit die huis is, refrain haar "lessies" steeds.
No comments:
Post a Comment